Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Beskrywing
'n Veilige, omheinde huis met 3 slaapkamers wat buigsame slaapplek bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die derde slaapkamer is klein en meer geskik vir kinders. Die huis het een badkamer met 'n stort en wasbak, plus 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis en -sitkamer bied 'n gemaklike ruimte om te ontspan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word na 20:00 in die aand toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat u u bure in ag neem deur nie so 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat met vooraf reëlings.
Daar is 'n 7 km grondpad wat na die eiendom lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle motors, maar hoëprofielvoertuie is 'n beter opsie.
Neem asseblief kennis dat 'n R500.00 breekskadedeposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250.00 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinssuites het slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea is ingerig met 2 enkelbeddens asook gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskassie. Gratis WiFi is ook beskikbaar in die kamers en al die openbare areas. Daar is elektriese komberse op die beddens vir daardie koue nagte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word na 20:00 in die aand toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat u u bure in ag neem deur nie so 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat met vooraf reëlings.
Daar is 'n 7 km grondpad wat na die eiendom lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle motors, maar hoëprofielvoertuie is 'n beter opsie.
Neem asseblief kennis dat 'n R500.00 breekskadedeposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250.00 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 6 van hierdie koningsuites wat elk 2 gaste kan akkommodeer en 'n koninggrootte-bed met elektriese komberse het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskassie. Hierdie suites het ook elkeen 'n privaat patio met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word na 20:00 in die aand toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat u u bure in ag neem deur nie so 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat met vooraf reëlings.
Daar is 'n 7 km grondpad wat na die eiendom lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle motors, maar hoëprofielvoertuie is 'n beter opsie.
Neem asseblief kennis dat 'n R500.00 breekskadedeposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250.00 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 7 van hierdie suites wat elk 2 gaste kan akkommodeer en 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskassie. Hierdie suites het ook elkeen 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word na 20:00 in die aand toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat u u bure in ag neem deur nie so 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat met vooraf reëlings.
Daar is 'n 7 km grondpad wat na die eiendom lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle motors, maar hoëprofielvoertuie is 'n beter opsie.
Neem asseblief kennis dat 'n R500.00 breekskadedeposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250.00 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Executive Suite is 'n romantiese suite met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed met elektriese komberse en 'n kaggel. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar in die kamer en alle openbare areas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word na 20:00 in die aand toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat u u bure in ag neem deur nie so 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat met vooraf reëlings.
Daar is 'n 7 km grondpad wat na die eiendom lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle motors, maar hoëprofielvoertuie is 'n beter opsie.
Neem asseblief kennis dat 'n R500.00 breekskadedeposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250.00 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 76 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburg Road, Grootfonteinberg, Pilgrim's Rest, 1290, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang