Mount Sinai Resort
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2751 Herman Se Gaat Straat, Off the R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 638 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Sinai Resort is in 'n rustige omgewing net 2 km vanaf Vryheid. Dit is naby trekpleisters en is die perfekte basis om die dorp te verken.
Daar is 10 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het knus beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, sitarea, WiFi en TV.
Die oord het 'n eetarea met 'n kaggel, 'n stoep met meubels en 'n vuurput. Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en 'n heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien.
Die pragtige tuin is die perfekte plek om te ontspan en daar is verskeie sitareas buite waar gaste die geluid van die meer en waterval kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2751 Herman Se Gaat Straat, Off the R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2751 Herman Se Gaat Straat, Off the R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang