Mountain Marina - Two Bedroom Premier 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Mountain Marina - Two Bedroom Premier 7 is 'n luukse, ruim woonstel in die V&A Waterfront Marina Residential en bied uitsigte oor die marina en gedeeltelike uitsigte oor die seiljagkom. Die verblyf is net 'n hanetreetjie vanaf lekker eet- en inkopieplekke, besienswaardighede en topklas konferensieplekke.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en beid slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en gemaklike rusbanke. Dit maak oop na 'n raamlose glasbalkon met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op 2 parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi beskikbaar is.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang