Successfully reported

Mountain Marina - Two Bedroom Premier Private Pool 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R120.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Slegs dienshonde of diere sal geakkommodeer word, en vooraf kennisgewing is noodsaaklik om die nodige papierwerk te voltooi.
Rook is nie binne die woonstel toegelaat nie.
Gaste van 12 jaar en ouer sal 'n bykomende oordfooi per persoon moet betaal met aankoms by die sekuriteitsingang.
'n Laat inklokfooi is van toepassing op aankome na 18:00.
'n Ekstra bed kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 8 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2636bb84e6e335f9035be644fdb90eaae77ad841248fcc05138180d64b49133d9d6cca0138cd29867be4584ef3aedbc1999b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 750 per nag (plek vir 4) 7 W Quay Road Victoria and Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910436957132 18.421504821978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang