Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fiona L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir geld! Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly. Lieflike woning. Baie goed toegerus. Lekker gerus. Sal vir enigiemand aanbeveel. Dankie dat julle julle huis beskikbaar stel vir gaste. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier op 'n besonderse interessante plek. Wat 'n voorreg om in hierdie gastehuis te kuier. Als was keurig en pragtig met genoeg komberse vir die winter en heerlike warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Peaceful, relaxing and comfortable. This was our second stay at Mountain View Guesthouse. We are always very pleased with the house and that it is fully equipped. The host ensures that everything is in order ahead of time and is always available for assistance. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klaas
Mountain View Guesthouse
Very glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantastic. Wonderful. Really nice dwelling. Top quality. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisjan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Awesome. Ja, was lekker, groot kuier area met ingeboude braai. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en baie groot en skoon. Baie lekker gebly, baie groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klaas
Mountain View Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Francis P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Sal definitief hierdie gastehuis voorstel vir ander. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klaas
Mountain View Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gekuier in hierdie lekker-slaap-huis. Ons was 'n groep van 8 wat altyd saam vakansie hou, ons is dit almal eens dat dit 'n uitsonderlike lekker huis is, ruim en pragtig gemeubileerd. Daar is alles wat mens nodig het. Sal definitief die huis aanbeveel en ook, indien moontlik, weer daar gaan bly sou ons op Loeriesfontein wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klaas
Mountain View Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle weer!

Schalk D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ongelooflike lekker akkommodasie met meer as voldoende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klaas
Mountain View Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hospital Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d28fadccc2a0faea458ca3d0a3d9b2c3a9de1940e18abcf4f91facc194cc2c0efe70f78c4633f3bebdc432a73bd17687b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 3 Hospital Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.962228200174 19.444595038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang