710 Mountain View Trendy Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
710 Mountain View Trendy Apartment is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Hierdie verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat naby die stad se beste restaurante, kroeë, winkels en strande wil wees. Die woonstel bied luukse en gemaklike selfsorgverblyf.
Hierdie oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed, wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, breekware, eetgerei, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV en gemaklike sitplek in. Daar is 'n balkon met 'n uitsig oor die stad.
Gratis WiFi, veilige ondergrondse parkering en 'n gemeenskaplike swembad op die 11de verdieping met sonstoele en 'n uitsig oor die stad is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang