Successfully reported

Mountainside Guest Suite

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls

Slegs gaste wat by die bespreking ingesluit is, het toegang tot die eiendom.
Respekteer asseblief die lieflike rustige omgewing en hou geraasvlakke laag.
Die eiendom het sonpanele en 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.
Maak asseblief die deure en vensters toe wanneer jy die lugversorging gebruik en skakel die lugversorging af wanneer jy die gastesuite verlaat of gedurende nagtyd beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Carletta Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec369fe2f22d6e03a2e10a0622cb96c5de1683b722053371455db27bd44edcfd363c5d33b7b7d0d6b5cdac7860aba3f22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 30 Carletta Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.730187836183 18.955384178386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang