Msinsi Manor
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Msinsi Road, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë, en bied slaapplek aan tot 2 volwassenes en 'n kind onder 10 jaar oud.
Die gastehuis bied 1 ruim dubbelkamer met 'n volledige en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n bababed. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is geen TV nie.
Daar is graankos en melk, vrugte en jogurt en beskuit in die kamer. Geen warm ontbyt word tans bedien nie.
Veilige parkeerplek word voorsien. Neem asseblief kennis dat dele van die huis en perseel via trappe toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Msinsi Road, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Msinsi Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Msinsi Road, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang