Msinsi Manor
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Msinsi Road, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes en een kind onder 10 jaar oud.
Dié gastehuis bied 1 ruim dubbelkamer met 'n volledige en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbedjie. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is geen TV beskikbaar nie.
Daar is graankos en melk, vrugte, jogurt en beskuit in die kamer. Geen warm ontbyt word tans bedien nie.
Veilige parkeerplek word voorsien. Let asb. daarop dat gedeeltes van die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Let ook asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Msinsi Road, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Msinsi Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Msinsi Road, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang