Successfully reported
+12

Mullerlaan 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Muller Avenue, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mullerlaan 27 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in Vleesbaai, Wes-Kaap. Hierdie selfsorgwoonstel kan tot 6 gaste gerieflik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n groot L-vormige rusbank, 'n Hi-Fi en 'n binnebraai. Die verblyf is toegerus met 'n omskakelaar. Gaste sal toegang hê tot alle geriewe tydens beurtkrag.

'n Ruim balkon met asemrowende uitsigte oor die see lei deur die glasdeure. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Vleesbaai, 'n mooi klein kusdorpie weggesteek tussen die baaie van Stilbaai en Mosselbaai, bied eindelose strande, veilige swem, rustige staproetes, en dolfyn- en walviskyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 27 Muller Avenue, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mullerlaan 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Muller Avenue, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292f9b8cc025cc7c35343673d12e0c58ba9972f61cf1795ef4c86212cca9dc4746c583c6365fcd1abf8f0f89940c697569f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 27 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.285990902258 21.911634717108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang