Successfully reported

Ballito My Che

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Stiltetyd is van 22:00 tot 07:00.
Wees asb. gedurende hierdie tye bedagsaam teenoor die bure. Geraas in die eenheid enige tyd gedurende die dag of nag sal nie geduld word nie.

Rook is streng in die eenheid en op die balkon verbode.

Geen kinders word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en funksies is streng in die eenheid verbode.
Oornaggaste word nie sonder vooraf toestemming toegelaat nie.

Besprekings van individue onder die ouderdom van 21 jaar sal nie aanvaar word nie.

Gaste is welkom om die Lifestyle Entertainment Centre te gebruik, maar geen ekstra besoekers word sonder vooraf toestemming toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito Hills, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9283eadd3dab5b83bbf32a057e4e1bb03d75b5dd2410577984186b326d9af5096ba3637244c24c92926387f1d0515d040db9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 Hills Avenue Ballito Hills 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.522247904859 31.20785391717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang