Successfully reported

My Piece of Paradise

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker, stortseep, skottelgoedseep en swartsakke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem kennis dat die agent 'n terugbetaalbare deposito van R1500 vir elke bespreking hef.
Bepalings en voorwaardes kan op alle spesiale aanbiedinge van toepassing wees.
Gaste is welkom om hul hond saam te bring mits dit vooraf gereël word. Bespreek dit asb. met die gasheer.

Gaste moet hulle eie braaihout saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 224
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 224
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 224
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcacf0de64c0e59aaf5895a15ca4cb85f2d50fbbd63570412b1081af6b2ee1637ff1d5c9ae596cdd13bc06d1c368117f7f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 224 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 168 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.372557780455 18.177882244775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang