Successfully reported

Mystique 18

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jannie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal definitief weer daar bespreek. Hulle het bietjie aan die water gewerk. Baie modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Baie dankie, Jannie, vir die positiewe terugvoer. So jammer vir die ongerief tydens die onderhoud aan die waterpype. Julle is enige tyd welkom.

Nontobeko K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Excellent. It was perfect. Enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Thank you, Nontobeko, for your beautiful review. We'd be delighted to have you as our guest again.

Thirza J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik, perfek vir ons gesin van 5. Ons het 'n heerlike tyd spandeer by Mystique 18. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en is netjies en skoon. Die ligging was perfek vir ons as gesin, met talle winkels in die onmiddellike omgewing en lekker swemstrande. Verder is die toegang tot die strand 'n fantastiese geleentheid om die sonsopkoms en sonsondergang op die strand te bekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Thirza, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is so bly dat julle, jul verblyf geniet het. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek. Groete Adri

Aukje D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjiese, skoon, keurige eenheid. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Dankie Aukje vir jou mooi positiewe terugvoer. Julle is enige tyd welkom.

Audrey E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekend! Die akkommodasie was uitstekend. Dankie aan die eienaars dat hulle ons as vakansiegangers met hulle fasiliteite en goeie dekor so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Audrey, baie dankie vir die besondere mooi terugvoer. Ek is so bly dat julle jul vakansie geniet het. Julle is enige tyd welkom. Groete Adri

Melanie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Absoluut fantasties! Ons het 'n ongelooflike lekker vakansie gehad by Mystique. Die eenheid is so ruim en so goed ingerig! Die stoep is gebou vir lui lekker dae en kuier. Ure se rus en vrede! Tieners het die swembad en strand baie geniet. Ons bespreek baie gou weer. Twyfel of ons ooit iewers anders sal vakansie hou. Dankie vir kommunikasie en omgee. Merkwaardige eienaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Melanie, baie dankie vir die besonderse mooi terugvoer. Ek is so dankbaar vir sulke pragtige hartsmense soos julle, wat altyd vreugde en positiviteit uitstraal. Julle is enige tyd welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Anthony K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Baie lekker gekuier, sal dit beslis aanbeveel. Baie oulike plek, alles wat jy nodig het. Baie goeie sekuriteitsdiens 24 uur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Anthony, baie dankie vir jou mooi terugvoer. So bly julle het julle vakansie geniet. Julle is enige tyd welkom.

Alceri C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome. Pragtig, mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
So dankbaar dat julle die tyd by ons eenheid geniet het, Alceri. Julle is enige tyd welkom. Groete Adri

Ria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het die verblyf baie geniet. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Pragtige plek met alles wat ons nodig gehad het. Naby alles en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Mystique 18
Baie dankie Ria, julle is enige tyd welkom. Dit was so lekker om met julle te praat. Ek is so dankbaar dat julle die vakansie geniet het. Net die mooiste word julle toegewens. Groete Adri

Shobana S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Comfort and convenience - that's what we got. Our vacation was awesome. The apartment had all the home comforts that you would require. Having a washer and dryer was a bonus. I would recommend this to anyone any day! Hope to book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Izotsha Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5de0710dae02b3d6596fa5760739779224a160da7994980c7f78b5f0dd3614b16a720851b271ceb25c7e6241d4a668ba9178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Izotsha Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.804178700304 30.412245826732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang