Mythos
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 630 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Mythos is 'n pragtig versierde huis in Paternoster aan die Weskus. Dit is 40 m van die strand af en kan tot 5 gaste gemaklik akkommodeer.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer is ook ingerig met 'n dubbelbed terwyl die derde kamer met 'n driekwartbed ingerig is. Hierdie kamers deel 'n aparte badkamer wat met 'n bad toegerus is.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes met toebehore wat 'n yskas, elektriese stoof, wasmasjien en wynverkoeler insluit. Die sitarea beskik oor 'n 74" LCD-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n binnebraaigeriewe in die sitkamer.
Buite het gaste toegang tot 'n buitebraai-fasiliteit, 'n toesluitbare motorhuis en parkeerplek van die straat af langs die huis. Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie by hierdie eiendom toegelaat word nie. Rook word slegs buite die huis toegelaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 34 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Mythos het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang