Successfully reported

Nambiti Hills Lodge

Wildsplaas
Luukse suite
Vanaf R12 360
R 12 360 R 8 034
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 10 luukse suites, en elke suite is warm en uitnodigend versier in natuurlike kleurskemas. Elkeen het 'n privaat patio, en gaste kan uitsigte oor die omliggende valleie geniet terwyl hulle bad. Elke suite beskik oor 'n oopplan-sitarea, 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n groot klipbad. Daar is lugversorging wat ook as 'n verwarmer gebruik kan word, 'n gevulde minibar, 'n interkom na die kantoor vir noodgevalle, 'n eksterne telefoonlyn, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Prys sluit in

Aandete, B&B.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n 2 km lange grondpad na die verblyf lei. Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie. Ouers moet verantwoordelikheid vir hul kinders in die lodge aanvaar.
Let asseblief daarop dat daar ook 'n Nambiti-renosterbeskermingsheffing van R55 per persoon per dag is, wat aan die einde van u verblyf by u ekstra rekening ingesluit sal word.
Gaste sal by 'n toegekende parkeerarea opgelaai en na die lodge vervoer word. As gevolg van reservaatsekuriteit word persoonlike voertuie nie na die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood suite
Vanaf R14 400
R 14 400 R 9 360
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is met warmte en verwelkomend versier in natuurlike kleure. Dit het ’n gesofistikeerde gevoel en ’n aparte sitarea en privaat dek wat ’n uitsig oor die vallei en natuurlike bosveld bied. Die suite het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en groot steenbad, sowel as ’n buite-stort. Die suite het lugversorging wat as ’n verwarmer gebruik kan word, ’n kroegie met voorraad, WiFi, ’n interkom na die kantoor vir noodgevalle, ’n eksterne telefoonlyn en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Aandete, B&B.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n 2 km lange grondpad na die verblyf lei. Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie. Ouers moet verantwoordelikheid vir hul kinders in die lodge aanvaar.
Let asseblief daarop dat daar ook 'n Nambiti-renosterbeskermingsheffing van R55 per persoon per dag is, wat aan die einde van u verblyf by u ekstra rekening ingesluit sal word.
Gaste sal by 'n toegekende parkeerarea opgelaai en na die lodge vervoer word. As gevolg van reservaatsekuriteit word persoonlike voertuie nie na die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R12 360
R 12 360 R 8 034
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D46, Nambiti Hills Private Game Lodge, 26 km from Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a5de52c545f408e9d8f76e677d4c7cec66c937425d419baa3df6ffcbc45f577f36b526b4c22df671a45c542c6b74ebfc2b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 360 nouVanaf R8 034 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the D46 Nambiti Hills Private Game Lodge 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.526917 29.968083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang