Natspat 18
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R840 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Natspat 18 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Manaba Beach, KwaZulu-Natal – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke in die kombuis is perfek om saam maaltye te geniet. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek vir skemerkelkies – en die ingeboude braai-area geniet. Die kompleks bied ook 'n swembad, ideaal om af te koel op warm somersdae.
Veilige onderdakparkering. Loopafstand na die Manaba-strandgetypoel en Manaba-swemstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 415
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang