Successfully reported

Natures Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Natalie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lovely place. Very kind hosts. Helpful and accommodating. Lovely place. Louis is very kind and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonty K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en aangenaam. Baie mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig saam met familie. Ja, dankie, baie lekker en rustig. Voetpaadjie bietjie onveilig vir bejaardes. Handreeling sou baie gehelp het. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanume D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Wonderful and relaxing. Wonderful, only thing that can change is the communication from the owners about the check-in and check-out process. Not sure what we need to do with the keys and alarm as there were no instructions on how to use them, only that we needed to make use of them. Electric kettle and alarm were broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik, rustig, ontspanne, pragtige natuur - kos vir die siel. Heerlik gekuier, die rustigheid, pragtige natuur - kos vir die siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Pragtige huisie en uitsig op die rivier, maar enkele aspekte kort aandag. Ja, maar: Die standaard dubbelbed en beddegoed was vir ons onvoldoende. Daar is nie 'n permanente braaiplek nie. Die toegangspaadjie na die kothuisie was moeilik. Die huisie was pragtig met asemrowende uitsig op die rivier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent accommodation. Most beautiful view. Has everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Beautiful scenic accommodation, friendly host and very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantastic stay with beautiful views. Absolutely beautiful and relaxing. We will definitely be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Enjoyed my stay, will return in future. Beautiful scenery and very relaxing. Will definitely be returning again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Natures Landing, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDEwYWJlLTFlYTctNDA4Yi1iMzQwLTBkYzM2MDhlZTFkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 11 Natures Landing Riversbend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.668744 26.638417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang