Successfully reported

Nautilus || Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfect place to stay. Has everything you might need, wonderful people who own the cottage, very friendly and sweet. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Die wegbreek was regtigwaar goed vir ons as paartjie, na 36 jaar saam is ons soos jong verliefdes. My man gese dit beslis nie ons laaste maal alleen , want ons vat gewoontlik al die kinders saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Kom maar weer, dit was mos lekker hier.

Hannelie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2020

Lekker geslaap, lekker gelees, pragtige uitsig. Was heerlike paar dae en sal beslis teruggaan. Uitsig was pragtig, vriendelike en behulpsame egpaar Vosloo. Selfs vriendelike skilpad in die tuin!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Dit was lekker om goeie mense hier te akkommodeer, julle mag weer kom

Chelette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2020

Lieflik vir 'n rustige wegbreek en baie netjies. Daar kort 'n beter braaigerief vir dae met slegte weer. Anders as dit, geen fout nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Julle moet maar kom as die weer geskik is. Die woonstel baie mooi agtergelaat dankie. Elmarie

Jan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Lekker plek om te gaan ontspan. Ons was aangenaam verras. Die blyplek is skoon, netjies met alles wat nodig is - nie oordoen soos wat mens somtyds op ander plekke ervaar nie. Piet is 'n gawe belese gasheer en die verskeidenheid leesstof is 'n bonus. Sal graag weer wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Julle was aangename gaste, welkom sien volgende keer.

Lillianne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2019

Nie wat ek verwag het nie. Was nie gelukkig met parkering vir my kar nie en ook paar goed in die huis wat nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Ons het geen misdaad gehad vir 28 maande in Boknes nie, ons eie sekuriteit sorg vir die gaste ook.

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Eienaars het uit hul pad gegaan om gasvry te wees. See-uitsig met walvisse in die verte was 'n hoogtepunt. Baie dankie, dit was 'n oase in die woestyn. Gerieflik, skoon en netjies met alles wat mens benodig. Die distrik se krag was 'n aand af en Piet het 'n fles kookwater gebring vir koffie. Hy gee regtig om vir sy gaste se welstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Goeie gas, soos altyd.

Melissa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Lekker. Heerlik op die strand, mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Dit was lekker om julle te ontvang en die Nougat was nogal 'n lekker verrassing en het lekker gesmaak.

Thelani G
1 nag
5.0
Aug 2018

Lekker rustig. Baie lekker oornagplek, het maklike toegang tot strand en alle nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Dit was lekker om julle te ontvang. Julle is ook goeie mense. Kom maar weer.

Adri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Baie lekker en rustig. Plekkie is baie netjies, rustig by die see. Eienaars is baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Nautilus || Cottage
Hallo, julle kan weer kom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 338 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb966d3d875153013b40c3b9debe4bbe8822adccb86195ddc72fece728eba9c76ad14fb6c836923632e1e79cf5112209dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 338 Pero Street Boknes Strand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.73064841569 26.580161349773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang