Successfully reported
+167

Ndiza Lodge and Cabanas

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 743 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ndiza Lodge and Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het 'n houtdek wat gaste uitsigte oor die see en 'n deel van die bekende St Lucia-meer bied.

Hierdie verblyf het sonkrag wat alles in die eenhede dek behalwe die lugversorging om kragonderbrekings te ondersteun.

Die verblyf beskik oor 4 ten volle toegeruste cabanas vir selfsorg, met ontbyt ingesluit by die tarief. Die hooflodge-gebou bied 4 en suite-bed-en-ontbytkamers vir gaste.

Ndiza Lodge het 2 swembaddens en 'n lapa met 'n braai-area vir gaste om te geniet. Daar is ook 'n wandelpad wat na 'n dek in die vleilande lei vir voëlliefhebbers.

KwaZulu-Natal bied baie doendinge wat die besoek van die plaaslike natuurreservate, wildparke, strande en gholf insluit. Ndiza is ideaal geleë met maklike toegang tot plaaslike restaurante, supermarkte en die res van die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carina M
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is 'n juweel! Dit is die eerste plek wat ek 11/10 wil gee. Ons is regtig bederf en op die hande gedra. Ligging is fantasties en die personeel ...
Sien meer
Aug 2025
Jean L
Saam met lewensmaat
5.0
Verwagting is oorskry. Volpunte vir gasvrou. Personeel baie vriendelik en hoflik. Kamer en geriewe meer as netjies, skoon en goed toegerus. Lekker bed...
Sien meer
Jul 2025
Daniel O
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker hier gebly. Ek, my vrou en dogter bly hier vir drie aande. Alles was perfek. Die fasiliteite was bo verwagting. Dit is my derde besoek aan...
Sien meer
Des 2024
Annabel B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier, en die ontbyt was fantasties! Baie lekker gebly! Baie dankie!
Des 2024
Lee G
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant accommodation. Great location, wonderful people. We had a wonderful stay for 2 nights. The place was clean and had everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 153 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ndiza Lodge and Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 743
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 743
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 743
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtYwwlLiE81QvaGNLUccb5D5hMIDNes5It8Dc7WCqeBU8vnk2X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 742 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 153 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.383172156491 32.413000613451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang