Successfully reported

Net Net Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie huis is in 'n omheinde kompleks geleë en is nie geskik vir raserige partytjies, visvanggroepe wat slegs uit mans bestaan of vrygeselpartytjies nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die normale breekskadedeposito is R1000, maar kan tot R1500 styg vir groepe van meer as 5 gaste. Dit kan verminder word vir terugkerende gaste. Herwin asseblief bottels en blikkies. Geen raserige partytjies na 22:00 nie. Ekstra gaste bo dié wat bespreek is, moet betaal. Geen rook binne die huis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 324 La Riviere Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fed776c9262aa67bbb6e656489dd65502893a378a128f7d7ff6b4664b6dd0d4b05756b97389ba9d942cbd941170b85d5e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 R 324 La Riviere Estate Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395934 20.83195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang