Net Net Holiday Home
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R 324 La Riviere Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 640 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Net Net House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Witsand, 'n oulike dorpie aan die monding van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dit is bekend vir die hoogste konsentrasie Suidelike Noordkapperwalvisse aan die Suid-Afrikaanse kus, en bied 4 km wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos, voëlkyk en 'n magdom watersport, visvang en vlieërbranderry.
Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer, waarvan 6 volwassenes en 4 kinders, en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar en het 'n battery-rugsteunstelsel vir beurtkrag-ure.
Die huis het 'n balkon met uitsig oor die rivier, 'n groot vermaaklikheidsarea en 'n speletjieskamer. Daar is ook twee braai-areas op die dek wat oor die rivier uitkyk.
In die geval van beurtkrag is daar 'n gasstoof en herlaaibare gloeilampe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Owen Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R 324 La Riviere Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Net Net Holiday Home het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R 324 La Riviere Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang