NeverEndingStory
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Ocean Front Quay, Mile 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
NeverEndingStory is 'n bekoorlike huis geleë in die Mile 16 Privaat Landgoed, Yzerfontein, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, net 'n paar treë van Mile 16 Strand af. Hierdie huis is die perfekte keuse vir gesinne, paartjies en natuurliefhebbers wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet en kan gemaklik tot 6 volwassenes en 1 baba akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n bababedjie, met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met 8 sitplekke, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Die terras bied pragtige Fynbos-uitsigte, ideaal vir oggendkoffie of aandontspanning, terwyl die buitebraai-area perfek is vir braai. Gesinsvriendelike geriewe, insluitend 'n motorstoel en 'n hoë stoel, verseker 'n gemaklike verblyf. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 59 Ocean Front Quay, Mile 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink NeverEndingStory het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Ocean Front Quay, Mile 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang