New Hunters Moon
Beskrywing
.Hierdie kamer het 'n aparte ingang van gastehuis. Het ook 'n heelike stoepie buite. Bed is koninggrootte wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n lugversorging, DSTV met alle kanale, koffie en tee maakgeriewe, klein yskassie, mikrogolf, borde en eetgerei beskikbaar in hierdie eenheid. Parkering is gratis agter geslote hekke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and bar fridge.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is in die gastehuis. Bed is koninggrootte wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n lugversorging, DSTV met alle kanale, koffie en tee maakgeriewe, klein yskassie, mikrogolf, borde en eetgerei beskikbaar in hierdie eenheid. Parkering is gratis agter geslote hekke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and bar fridge.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gastehuiskamer het 'n privaat ingang apart van die hoofhuis en beskik oor 'n knus stoep buite vir gaste om te geniet. Die eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word, wat dit geskik maak vir 2 volwassenes. Die oopplan-uitleg sluit gerieflike selfsorgbenodigdhede in soos 'n klein yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe in die kamer sluit in lugversorging en 'n TV met toegang tot alle DStv-kanale. Die eenheid het 'n privaat en suite-badkamer, en veilige parkering word agter geslote hekke voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, and bar fridge.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 17 Suikerbekkie West Street, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang