New Hunters Moon
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 17 Suikerbekkie West Street, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
New Hunters Moon is geleë in Joostenbergvlakte, slegs 35 km vanaf Kaapstad, en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf bestaan uit 3 suites, elk met slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag. Die suites beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n eetarea, 'n platskerm-TV en 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel met tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word elke oggend in die suite of buite onder die sambrele bedien.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf. Veilige parkering word agter geslote hekke op die perseel gebied.
Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing, insluitend perdry, wynproe op die talle wynplase in Paarl en Stellenbosch, verskeie toprestaurante, die Kaapse Tuinsentrum, wat bestaan uit Village Square met verskeie winkels en Bugz Family Play Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Suikerbekkie West Street, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink New Hunters Moon het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 17 Suikerbekkie West Street, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang