Ngiri Safaris
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Laksman Street, Welgevonden, 0400, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ngiri Safaris & Scuba School is in die Dinokeng Wildreservaat geleë wat in die Gauteng provinsie is ongeveer 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.
Ngiri Safaris bied verskeie soorte verblyf soos luukse chalets, houthutte en rustieke tente waarvan almal ideaal is vir selfsorg behalwe die rustieke tente.
Ngiri Safaris bied begeleide wildritte aan. Ander doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorfietsry, bootvaarte, visvang, mikroligte vlugte en warmlugballonritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 219
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 39 Laksman Street, Welgevonden, 0400, Gauteng
- Gaste dink Ngiri Safaris het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Laksman Street, Welgevonden, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang