Successfully reported
+43

Nhlambanyathi Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the A1108 Road, Mbazwana, 10 km from Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nhlambanyathi Lodge bied selfsorg-houthuisverblyf in 'n rustige omgewing net 10 km vanaf die hoofstrand van Sodwanabaai, en sowat 8 km vanaf die naaste dorp vir inkopies. By Nhlambanyathi Lodge sal jy voel asof jy in die bos is, terwyl jy steeds naby die see is.

Verblyf word gebied in standaard houthutte met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste elk, en 'n luukse hut. Die standaard-hutte is weggesteek in die bos vir privaatheid en elkeen het sy eie stoep. Die hutte het gebruik van gemeenskaplike badkamers, asook 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n braai-boma langsaan. Die luukse kajuit spog met lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n TV met volledige DStv.

Die groot gemeenskaplike kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en alles anders in wat jy nodig het. Die kombuis word daagliks deur personeel skoongemaak. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike swembad vir warm dae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mari/Erich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Off the A1108 Road, Mbazwana, 10 km from Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nhlambanyathi Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the A1108 Road, Mbazwana, 10 km from Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNTFlYmJlLWQ0YmEtNDJjOS1hMjQ5LTk2ZWU0N2M5ZjYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the A1108 Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.540236641574 32.59398414188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang