Niemandsland Vlakvark Boskamp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off De Wagendrift, Klipdrift Farm Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Niemandsland Vlakvark Boskamp is 'n lieflike selfsorgkamp vir 8 mense in die bosveld.
Die akkommodasie bestaan uit 2 chalets, 'n tent, 2 badkamers en 'n kombuis. Die oopplan-chalet 1 is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n yskas.
Chalet 2 is ingerig met 'n dubbelbed en die tent is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n stapelbed. Die 2 eenhede deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke bring.
Die kamp is toegerus met elektrisiteit, en die groot kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n vrieskas en 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en gaste kan in die swembad afkoel terwyl hulle die uitsigte geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off De Wagendrift, Klipdrift Farm Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Gaste dink Niemandsland Vlakvark Boskamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off De Wagendrift, Klipdrift Farm Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang