Successfully reported

Nightingale B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige plek. Die plekkie is onlangs oorgedoen en alles is baie skoon en netjies. Ons sal die plek vir seker aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Veilig en rustig. Was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Nightingale B&B
Dankie Charl vir die review, ons waardeer dit opreg! Mooi daggie en hoop om jou weer gou te sien.

Simone B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Ruim en netjies. Goeie gehalte van geriewe en linne! Baie netjiese plek! Goeie linne en goeie gehalte van geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Nightingale B&B
Baie dankie vir die kompliment. Dit beteken vir ons die wêreld. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Landi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Driedoring Street, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ab68ab3ae752844300e81bd9e3c5ee54f8c7c513067cecb1c6f19b85f450a52ca70d7f6718f887aaed51468fae5b9deb7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 29 Driedoring Street Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.073133424597 28.249070334421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang