Successfully reported

Nkasa Lupala Tented Lodge

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2-Enkelbed of Dubbelbedtent
Aandete, ontbyt
Gesinstent
Aandete, ontbyt
Huisreëls

Middagete en kospakkies is beskikbaar teen ekstra koste.

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Nkasa Lupala Tented Lodge kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Alle ander voertuie sal van parkeerplek en sekuriteit voorsien word by die Wuparo Bewarea se kantoor en gaste sal om 12:00 en 13:00 deur die lodge opgelaai word. Daar is 'n vervoerkoste van ND100 per persoon.
Indien gaste nie +264 (0) 811477798 bel om te bevestig dat hulle opgetel moet word nie, sal die kar nie by die ontmoetingspunt opdaag nie. Bel asb. die lodge wanneer jy in Kongola or Karima Mulilo aankom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupala island, Nkasa Lupala National Park, Caprivi, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8160789fbc7bc511537631d5e941ebec6c7803a74532fa1472616bd72345567126dfe53d1489666768c2fa76392d30ef395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 060 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Lupala island Nkasa Lupala National Park Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.329375 23.672084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang