Successfully reported
+28

Nkasa Lupala Tented Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupala island, Nkasa Lupala National Park, Caprivi, Zambezi
  • Vanaf R7 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nkasa Lupala Tented Lodge bied avontuur in aan die voet van die Nkasa Lupala Nasionale Park vir tot 22 gaste! Kom geniet die luukse verblyf en persoonlike diens van jou gashere terwyl die leeus in die agtergrond brul en die olifante luid trompetter.

Nkasa Lupala is aan die oewer van een van die Kwando-Linyanti-rivier se verskeie kanale geleë. Dit is 'n unieke Namibiese moerasparadys in die oostelike Caprivi-streek. Dit staan algemeen bekend as Mamili, maar is onlangs hernoem tot Nkasa Lupala Nasionale Park. Die lodge en die Wuparo Bewarea is deel van hierdie suksesvolle, bekroonde Namibiese bewaringsprogram.

Die lodge het 10 luukse tente van staal, seil en hout met deure, vensters en en suite-badkamergeriewe.

Daar is 'n sentrale ontspanningsarea met 'n kroeg, eetarea, sitarea, kombuis, stoorplek, 'n kantoor en 'n uitkykpunt wat deur 'n netwerk paadjies aan die kamers verbind is. Die ruim, gemaklike hoofsitarea en -eetarea is op 'n verhewe dek gebou wat asemrowende uitsigte oor die kanale en vloedvlakte bied.

Doendinge by die lodge sluit wildritte, bootvaarte, uitstappies na die dorp, stap-safari's en nagritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Ontbyt beskikbaar
Aandete beskikbaar
Middagete beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lupala island, Nkasa Lupala National Park, Caprivi, Zambezi
  • Gaste dink Nkasa Lupala Tented Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupala island, Nkasa Lupala National Park, Caprivi, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8160789fbc7bc511537631d5e941ebec6c7803a74532fa1472616bd72345567126dfe53d1489666768c2fa76392d30ef395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 060 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Lupala island Nkasa Lupala National Park Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.329375 23.672084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang