Successfully reported

Nooiensboom Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was absoluut fantasties! Elke aspek van die ervaring was uit die boonste rakke. Ons is beslis gou weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhammed D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquil getaway with exceptional hospitality. We spent five unforgettable nights at Nooiensboom and it was everything we hoped for and more. The cottage is beautifully designed and surrounded by breathtaking scenery, offering pure tranquility from the moment you arrive. It truly feels like a world away from the noise and rush of city life. The amenities were outstanding. We loved the Carbo 3 hot tub—perfect for unwinding while taking in the peaceful views. Inside, the fireplace created a warm and cozy atmosphere at night, and the indoor braai made it easy to enjoy relaxed meals without worrying about the weather. The kitchen was fully equipped with everything we needed. What truly made our stay exceptional was the host. He was incredibly hospitable and accommodating, making us feel welcome and well taken care of from start to finish. We highly recommend Nooiensboom to anyone wanting to escape the hustle and bustle and reconnect with nature in comfort and style.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker, uitstekende plek vir 'n wegbreuk en baie goeie diens gekry. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect break away from city life. Extremely enjoyable stay! The peacefulness was coupled with the company of a few cows and goats. We are definitely coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Clean, new, peaceful. Beautiful, clean cottages with everything one could wish for. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike gekuier. Ons het baie lekker gekuier, die cottage is beeldskoon en baie mooi versorg. Die eienaars van die plaas is ongelooflik vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou so gemaklik as moontlik te maak. Sal dit vir mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike boshuisie wegbreek. Hierdie netjiese, baie goed toegeruste huisie in die pragtige groen bos was voorwaar 'n rusige wegbreek wat ons sal aanbeveel. Ons het ons huweliksherdenking daar gaan vier en dit was heerlik om in die warmbad op die stoep die mooi berge en bos in privaatheid te kon geniet. Jaco was baie vriendelik en behulpsaam. Daar het selfs bosbokkies kom wei naby die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perrie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het 'n heerlike naweek gehad, kon lekker ontspan en die natuur geniet. Beeldskoon. Lekker rustige omgewing, beeldskoon en gerieflik. Lekker ontspan uit die dorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Leliehoek, Leeukloof LK6, Mosselbaai Distrik, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1efde9b7b46b79e73b5d258e450fe628a4733dc5a8d8cb6a0bf507993243abcb56dd6c0c914906fcf8694d2640ef501a7a4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Plaas Leliehoek Leeukloof LK6 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957970084473 22.075703813022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang