Nooiensboom Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n 4x4-voertuig met ewenaarslot is noodsaaklik, aangesien dit jou deur die pragtige Perdebergrivier na die kothuis sal neem.
Let asseblief daarop dat die kothuis slegs toeganklik is met 'n 4x4-bakkie of 4x4-voertuig. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is nie binne die kothuis toegelaat nie. Alle vure buite by die vuurput, sowel as braaivleisvure by die rivier, moet voor vertrek met water geblus word om wegholbrande te voorkom. Geen sanitêre doekies of ander items mag in die toiletstelsel gespoel word nie. Die septiese tenk word organies bestuur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plaas Leliehoek, Leeukloof LK6, Mosselbaai Distrik, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang