North Wing @ Santini Lace
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
North Wing @ Santini Lace is 'n oopplan-eenheid met 'n privaat ingang op 'n perseel wat apart verhuur word in Plettenbergbaai. Dit is op 'n veilige landgoed geleë en ideaal vir 'n Tuinroete-vakansie. Die veblyf bied maklike toegang tot die plaaslike strande, winkels en buitemuurse aktiwiteite.
Dié oopplan-eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie area het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. WiFi en 'n TV met YouTube en Netflix is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n tafel, stoele en 'n klein Weber. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
bianca Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang