North Wing @ Santini Lace
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
North Wing @ Santini Lace is 'n oopplan-eenheid met 'n privaat ingang wat op 'n apart gehuurde eiendom in Plettenbergbaai geleë is. Geleë in 'n veilige landgoed, en 'n ideale basis vir jou Tuinroete-vakansie. Die eiendom bied maklike toegang tot die plaaslike strande, winkels en buitemuurse doendinge.
Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie spasie het ook 'n 2-sitplek-eetkamertafel. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met YouTube en Netflix in die eenheid beskikbaar.
Buite het gaste hul eie tafel en stoele asook mini Weber-braaigeriewe wat die perfekte plek is om te ontspan na 'n lang dag. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
bianca Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang