Successfully reported

Nou Wat Nou

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Voertuigbeperking: Slegs 2 voertuie word per bespreking toegelaat, aangesien parkering binne die oord beperk is. Enige bykomende voertuie moet buite die oord geparkeer word, waar 24-uur-monitering via sekuriteitskameras en nagtelike straatbeligting verskaf word.

Geen troeteldiere toegelaat nie: Gaste word nie toegelaat om troeteldiere na die oord te bring nie. 'n Boete van R500 per troeteldier sal van toepassing wees indien troeteldiere sonder toestemming ingebring word.

Geraas en partytjies: Geen groot partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Die huise is naby mekaar geleë, en gaste moet te alle tye respekvol teenoor bure wees.

Parkeerreëls: Voertuie moet slegs in aangewese parkeerareas geparkeer word. Geen parkering op sypaadjies of op 'n manier wat verkeersvloei belemmer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Melkhout Lane, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb11ec0f63fa55d401002ac68d3fbd78fbd7ad709bde34fb3148024437e237d9c14ac10629cfd8dffa8ed5d03a7d83c8f76c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 9) 58 Melkhout Lane Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.669039850164 19.519322571942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang