NoveNove Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Tariewe sluit verblyf, aandete, ontbyt, wildritte, nagritte en wandelinge in.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n 4x4 of 4x2 te gebruik. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off the R33, Driefontein 164 Portion 8, Vaalwater, 5030, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang