Successfully reported
+17

NoveNove Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R33, Driefontein 164 Portion 8, Vaalwater, 5030, Limpopo
  • Vanaf R60 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

NoveNove Farm is 'n lieflike privaatlandgoed van ongeveer 300 hektaar wat 'n ontspannende wegbreek in 'n pragtige omgewing bied. Dit is net 34 km vanaf Vaalwater in die Waterberg Biosfeerreservaat.

Dit is ideaal vir 'n groep of familie van 10 gaste en verblyf word aangebied in 3 eenhede: die hoofhuis, die anneks en die gesinshuis.

Die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die anneks het 'n koninggrootte-bed en die gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Al die badkamers is en suite en het storte en toilette.

Die inwonende sjef in die hoofhuis sal heerlike ontbyt, middagete en aandete in die kombuis voorberei en dit in die eetkamer bedien. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n lekker kaggel is.

NoveNove Farm bied wildritte sodat gaste die sebras, kameelperde en bokke kan sien en gedurende nagritte kan aardvarke, ratels, ystervarke, nagapies, muskeljaatkatte en luiperds hul opwagting maak. Wandelinge kan gereël word sodat gaste die landgoed te voet kan verken en aktiwiteite soos kleiduifskiet, perdry, masserings en pilatessessies is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Off the R33, Driefontein 164 Portion 8, Vaalwater, 5030, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 60 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 60 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 60 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R33, Driefontein 164 Portion 8, Vaalwater, 5030, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd110c11adb3c08bb6d8c3a74f0e1380409efe674d24c6e3b9a3877a3c54a1df2f4130a48a783cb7db58636953b59f99f948?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R60 500 per nag, vir 8 mense Off the R33 Driefontein 164 Portion 8 5030 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.28240674184 28.376934584509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang