Successfully reported

Ntoma House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Beautiful quiet home in a wildlife estate. Fabulous lodge-style home with lots of outdoor space, fireplace, pool and comfy furnishings. The battery backup is perfect for load shedding. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Baie netjies, eienaar is baie hulpvaardig en die bediende maak due plek baie mooi skoon. Julle sal ons weer sien. Die deck kort bietjie opknapwerk. Verder geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Stunning akkommodasie, netjies en skoon. Een van die beste akkommodasie-wonings in die Wildlife Estate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine Kruger K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Hierdie plek is regtig 'n "mood". Ons was 5 wat een aand oorgeslaap het voor ons Krugerwildtuin toe gegaan het. Die atmosfeer is amazing, en die eienaars het regtig 'n goeie werk gedoen met die interieur van die huis. Mens voel sommer dadelik welkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrike E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2021

Ntoma House is a wonderful place and we enjoyed our stay. Everything at the house was in good order and supply. The only thing we would note is that the water hose of the fire extinguisher was not functional. Given the danger of fire in the reserve, we would strongly recommend that this be attended to. It might also be a good idea to acquire a fire "lid" that can be used on the fireplace to ensure that the fire is extinguished at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 4 890
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 890
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 890
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 533 Wag-'n-Bietjie Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4301fff361f3594c52e96575797bd706ae8e93e68bc3fc3db280c34173e2c0a38e0a4619d283192a2b6e97f29e19263629a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 890 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 533 Wag-'n-Bietjie Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.344481694978 30.981379284263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang