Successfully reported
+37

Ntsumi

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 333 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ntsumi is 'n vakansiehuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Die landgoed bied 'n rustige omgewing waar wildlewe dikwels vanaf die gemak van die terras gesien kan word.

Die huis met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en daar is 'n slaapbank vir kinders beskikbaar. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, en daar is ook 'n buitestort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, stoof en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis beskik oor 'n klein buite-duikpoel en 'n gemeubileerde terras met uitsig oor die omheinde tuin. Klein vlaktewild loop vrylik in die omgewing rond. Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Op die eiendom kan gaste natuurwandelings, begeleide of selfry-wildritte of voëlkykery geniet. Ntsumi is naby belangrike besienswaardighede in Hoedspruit, insluitend die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Jessica the Hippo, en 'n verskeidenheid plaaslike restaurante.

Gaste het ook toegang tot landgoedaktiwiteite soos perdry, bergfietsry en staproetes, sowel as voëlskuilings by Hamerkop en Fish Eagle Dams. Winkels, restaurante en plaaslike kuns- en kuriowinkels is net 'n kort rit weg in Hoedspruit-dorp, insluitend die Wild Fig Centre en Kamogelo Winkelsentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 333 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 333 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6e93f5f50a913d1f12e4e5e781d80b84ccf8181c3281859d804d3847be25c24859e6ebeb48bb4fd42b8b6f10819976fdeb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 333 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.344979 30.961512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang