Nutmeg Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dicks Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nutmeg Guesthouse is in Howick geleë, ideaal geleë om die beste van die Middellande te verken. Bied selfsorg- of B&B-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom sluit braaigeriewe en 'n verfrissende swembad in.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van 9 kamers met 'n kapasiteit wat wissel van 2 tot 5 gaste elk. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed (of 2 enkelbeddens), sytafels met leeslampies, DStv en waaiers. Die kombuisies sluit 'n yskassie, mikrogolf, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe in. Al die slaapkamers het en suite-badkamers en sluit 'n stort, wasbak en toilet in. Gratis WiFi is ingesluit.
Selfsorg of volledige ontbyt en aandete (volgens reëling) is beskikbaar in die hoofhistoriese opstal.
Die perseel beskik oor lieflike tuinruimte, 'n braai-area en 'n swembad waar gaste rustig kan sit en ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Dicks Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nutmeg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dicks Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang