Nutmeg Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dicks Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nutmeg Guesthouse is in Howick geleë en is die ideale bestemming as jy die Middellande wil verken. Ons bied selfsorg- en B&B-akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers. Geriewe op die perseel sluit 'n verfrissende swembad en braaigeriewe in.
Die gastehuis het 9 kamers met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Elke eenheid is gemeubileer met 1 dubbelbed, bedtafeltjies met leeslampe, DStv en waaiers. Elke kombuisie het 'n yskassie, wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf. Die en suite-badkamers het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook gratis WiFi.
Selfsorg-ontbyt of 'n vol ontbyt en aandete (op versoek) is beskikbaar in die geskiedkundige hoofhuis.
Die perseel bied 'n lieflike tuin, 'n braai-area en 'n swembad waarin gaste kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Dicks Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nutmeg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dicks Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang