Successfully reported

Nyala Bush Villas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Nyala Bush Villa
Selfsorg
Thaba Villa
Rates displayed are on a self-catering basis.
Tholo Villa
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Vure word slegs in die Boma-omgewing toegelaat. 
Slegs swart gietysterpotte mag op die buitevuur gebruik word. 
Moet asseblief nie ligte onnodig laat brand nie. 
Geen rook word binne die huis toegelaat nie. 
Linne en komberse is slegs vir binnegebruik. 
Wildritte word aangebied met 'n wildkykvoertuig teen 'n ekstra koste.
Die borrelbad kan gebruik word teen 'n addisionele koste van R200 per dag (sluit 5 sakke hout in). Ekstra hout beskikbaar @ R20 per sak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12.5 km from the R519, Thaba Tholo Game Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang