Nyala Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook binne die huis is verbode.
Voorsien asb. jou eie ys, hout/houtskool vir die boma en braai.
'n Afskrif van die kaarthouer se ID of paspoort word met aankoms vereis.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Nooitgedacht Road, Featherwood Farm, Elandshoek Rayton, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang