O Kapetanios
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is streng voor 10:00; laat inklok of uitklok kan op versoek en indien beskikbaar gereël word.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie; rook asseblief buite, gebruik 'n asbak en moenie sigaretstompies op die grond los nie.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie; respekteer asseblief die bure en handhaaf stiltetyd na 21:00.
Slegs die aantal bespreekte gaste mag oornag bly; geen besoekers word toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Behandel asseblief die huis as u eie, moenie enigiets breek of beskadig nie en rapporteer enige probleme of skade onmiddellik.
Vir veiligheid, maak seker dat alle deure en vensters toe is wanneer u vertrek, en gebruik die alarm of sekuriteitstelsel indien voorsien.
'n Basiese skoonmaakdiens is ingesluit, maar dit is nie 'n diep skoonmaak nie. Los asseblief die huis netjies, neem vullis na die buite-drom, plaas vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser en skakel dit aan, en vee enige gemors op soos u gaan.
Gebruik asseblief slegs die aangewese parkeerarea en moenie ander inwoners blokkeer nie.
Gaste word vriendelik versoek om nie drankies in die swembad te drink, glasvoorwerpe in die swembadarea te bring of van balkonne af te spring nie, om veiligheidsredes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Areos Street, Paradise Beach, Langebaan, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang