O So Kozi
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Koffie, tee en beskuit.
Tuisgebakte skons word Sondagoggende tussen 08:00 en 10:00 bedien.
Huisreëls
Met 'n verblyf langer as 5 dae, diens ons die wooneenheid in die helfte van die verblyf tyd gratis.
As gaste die skoonmaakdiens wil gebruik, is dit teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Wasmasjien word voorsien, maar 'n wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bondel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Strand Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang