O So Kozi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Strand Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf binne loopafstand van die strand en 'n Italiaanse restaurant.
Verblyf bestaan uit een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n klein yskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n elektriese braaipan, 'n dubbelspiraalkookplaat, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit, koffie en tee is in die kamer beskikbaar.
'n TV met beperkte DStv en Netflix is beskikbaar. Vesel-Wi-Fi is beskikbaar. O So Kozi het 'n privaat, klein binnehof met braaigeriewe. Veilige parkering word agter 'n geslote hek voorsien.
Gaste kan die strandmeer besoek of die Keurboomsrivier Natuurreservaat besoek. Aktiwiteite sluit in stap en wandel. Plettenbergbaai is slegs 13 km weg en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van visvang, duik, bootritte, sien die sandrivier en verskeie bergfietsry- en staproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Strand Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink O So Kozi het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Strand Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang