Oak Cottage Botrivier
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is nie binne die eiendom toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Kinders word nie toegelaat nie, en 'n maksimum van twee gaste word te alle tye toegelaat. Die borrelbad en swembad is slegs vir gaste se privaat gebruik, en alle instruksies vir die borrelbad moet gevolg word. Swem- en badhanddoeke word voorsien. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die plaas is volledig omhein en het 'n nagwag wat te voet met 'n hond patrolleer. Gaste word versoek om die fauna en flora te respekteer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: R43, Bot River, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang