32 on Ashley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Ashley Road, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
32 on Ashley is lieflike selfsorgverblyf in West Riding, Hillcrest, en bied slaapplek aan onderskeidelik 8 en 5 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Hierdie eiendom het 2 eenhede vir gaste beskikbaar wat die Oak House en Pine Cottage is.
Die hoofslaapkamer van die Oak House is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer, wat ook 'n koningingrootte-bed het, en die derde slaapkamer, met 'n dubbelbed, deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die Pine-kothuis is kompak en privaat. Die hoofslaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste kan 'n stoep met gasbraai, 'n ruim grasperk en 'n sitarea geniet, perfek om te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Ashley Road, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 32 on Ashley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Ashley Road, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang