Oakview
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Mark Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oakview is ruim huis met 2 groot eikebome in die voortuin. Dit is in die dorpie Frankfort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf.
Die gastehuis bied 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en volledig toegeruste kombuis, asook 'n patio-area. Die sitkamer is ingerig met leerbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond.
Gerieflike verblyf word gebied in 4 gastekamers, elk met sy eie badkamer, TV met sekere DStv-kanale, koffieskinkbord en sy eie veilige parkeerplek vir 2 motors. Gaste word voorsien van 'n afstandbeheer met sleutels.
Gaste is welkom om op versoek van die braaigeriewe gebruik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Linkview Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 26 Mark Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Oakview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Mark Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang