Oasis Cottage
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Oasis Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die dorpie Merweville in die Groot Karoo. Dit is 'n oorspronklike Karoohuis met dik mure. Merweville het 'n algemene winkel vir noodsaaklikhede, 'n slaghuis wat pragtige lamsvleis vir 'n braai aanhou, en 'n bottelstoor vir ingeval jy dors word. Daar is fietse vir gaste om in die dorp te ry, asook 'n labirint wat oor die dorp en kerk uitkyk.
Oasis Cottage het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n knus leefarea en 'n kombuis en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kookplaat en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die leefarea het sitplek en 'n klavier. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Buite is daar verskeie onthaalruimtes. Daar is 'n patio met buite-eetmeubels en 'n hangmat. 'n Ingeboude braai-area is beskikbaar. Daar is 3 buitelugbeddens om onder die bome te ontspan, buitesitplek en sambrele. Skaduparkeerplek is beskikbaar.
Die kothuis word bedien deur 'n warm en verwelkomende Malawiër genaamd Samson.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Oasis Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang